Monday, November 29, 2010
1st Ashes Test finished. 5 Observations...
1. No Johnson, whacking your arm with a wet Spiderman comic doesn’t significantly improve your bowling.
2. Ponting still doesn’t believe in the use of technology to rule in disputed catches. But only during the opposition batting innings.
3. Marcus North (like JP Duminy) is fast becoming Englands best player.
4. Yes, Stuart Broad is still a tool.
5. Test cricket remains a funny game. A Hat-trick, 4 centurions (including Cook's double), records smashed (including Don Bradman’s highest score at the Gabba), and still the game plays out to a mind dumbing draw.

Thursday, November 25, 2010
Top 5 : Laugh Out Loud Movies
1. This is Spinal Tap (1984, Rob Reiner)
Hands down my favorite comedy. This movie just seems to get better with each viewing. We follow “the world’s loudest band” Spinal Tap on their doomed “Smell the glove” comeback tour. From perfect casting (Christopher Guest in particular) to great humor, I’m still amazed about the little in-jokes and humor I still discover (even after 15+ viewings).
2. Blazing Saddles (1974, Mel Brooks)
My favorite Mel Brooks film. Harvey Korman (as per usual) steals the show as the scheming Hedley Lamarr, with great performances by Gene Wilder, Cleavon Little and the beautiful Madeline Kahn.
3. The Pink Panther Strikes Again (1976, Blake Edwards)
This one still makes me laugh out loud. From the classic Ceto fight scenes, thru the house-staff interrogation, up to the grand storming of the castle, nobody brought Clouseau to life like Sellers did.
4. Stir Crazy (1980, Sidney Poitier)
Although suffering from a terrible 3rd and final act, the entering of the prison up to the actual rodeo are amongst the funnies experiences ever brought to screen by Pryor and Wilder (in my opinion anyway). As a bonus, make sure to watch Richard Pryor’s “Live on Sunset Strip” for his comments on their filming experience at the actual prison.
5. The Party (1968, Blake Edwards)
Sellers plays the bumbling extra, with the unpronounceable name, accidentally invited to a party. The dining scene alone is worth the admission, and just thinking about the chicken stuck on the tiara makes me start giggling. Sellers and Blake Edwards were a match made in heaven.
6. [Honorable mention] Top Secret! (1984, Jim Abrahams et al.)
I’ll simply leave this one as an “in-joke” to the people who went to High School with me…
Remember, this list is LAUGH OUT LOUD comedies. Discuss...

Thursday, July 26, 2007
One fine morning (aka "How to dismantle an atomic bomb")
Captains log - 22.7.2007
Bemanningslid AJ kry nou net bottel as voeding. Die melk uit die nice verpakkinge is voorlopig weer terug in storage, en word weer gebruik vir sy oorspronklike doel: om Pa se aandag van die TV te herlei. Anyway die aand verloop soos normaal, 65% slaap word vir die ouers geklok.
Captains log - 23.7.2007
Dis een dag sedert daar laas vyandige aktiwiteite in AJ se luier gespot is. Ma en Pa maak nie veel sorge nie, siende dit normaal is vir kideo's wat pas oorgeskakel het bottel toe. AJ vertoon geen sprake van ongemak nie, en die ouers klok 'n byna rekord 68% nagrus.
Captains log - 24.7.2007
Twee dae laas sedert enige teken kommunistiese beweging. Daar word voldoende gekonsumeer en ge-"slash", maar die "Brown-Army" bly ongesiens rondsluip. Ouers vertoon enkele tekens van sorg, maar maak dit nie aan die res van die bemanning bekend nie. AJ vertoon relatiewe tekens van ongemak, en maak homself meer vokaal daardeur bekend. Ouers log 45% slaap.
Captains log - 25.7.2007
Drie dae verder en geen teken van Fatah of Hamas Guerilla vegters. Voedinge verloop soos klokslag, maar die stryd duur underground voort. Ouers sigbaar geworried. Skeeps-dokter word ingeskakel, maar word gerus gestel dat "terwyl die NFU eet en plas", hy nog alright is. Word egter gewaarsku dat as daar nie binne die volgende 24/48 uur 'n "Invasion USA" plaasgevind het nie, die huis-arts ingeskakel sal moet word. Ouers nou sigbaar geworried. Obviously "what goes in, must come out". Die vraag is net, watter bemanningslid gaan die kort strooitjie trek as "Superman Returns"? AJ is ook markbaar ongesteld, of besig met 'n geniale plan. Hy het nog nie 'n "Evil Laugh", nie maar hy kan al sy een wenkbrou lig. Dit word deur die bemanning geinterpeteer as 'n vyandige komplot. Battlestations. Ouers log 'n rekord lae 30% slaap.
Captains log - 26.7.2007
Dag vier in die soektog na die vermiste Kruger-Rande. AJ is sommer al by die ontwaak slag moeilik, en 'n sigbaar onstelde en sleep-deprived Ma soebat co-chief Pa om die oggend voeding waar te neem. No problemo. 150ml Nestle Baby Milk coming right up, en troep AJ begin sonder probleme drink. Glipsie. Pa moes die tekens vroeer gespot het. Die "albei voete in die lug vir beter airflow", die "geligte wenkbrou drol druk pose", die "dis nou of nooit gekreun" en die beroemde "100 meter anderkant die kakhuis-deur staar". AJ het hulle almal vertoon. Klaarblyklik was Pa net nie wakker genoeg om hulle te spot nie. Raai wie trek die kort strooitjie. Survice to say, toe bemanningslid AJ die vier-dag-oue opgehoopde SWAPO forces te voorskyn bring, skyt hy met laser-guided presisson, en Irakese genadeloosheid.
Heeltemaal onkant - een hand agter AJ se kop, en die ander nog met 'n houvas op die bottel, 'n stench wat muishonde reg oor die wereld tros sou maak, en 'n "warm gevoel" wat oor Pa se been begin kruip, magteloos, outnumbered, simply put, gefok. Iewers kry master-chief Ma snuf in die neus en Pa word alleen deur 'n sagte gelag ingelig oor die stand van sake. Due to the "You fed him, you clean him" policy, is Pa verantwoordelik vir die opruimings aktiwiteite. Onthou, ons praat nie hier van 'n uur of twee se opgehoopte kriminele nie, VIER FLIPPEN DAE s'n!! Nog nooit in die bestaan van Pa het hy so gesmag na gasmasker of twee van daai pinetree-car-airfreshers (een vir elke neusgat) nie. Vir 'n oomblik of twee was egskeiding en adopsie 'n genuine opsie. Met 'n bruin streep oor die linker- arm en been word AJ met die nodige spoed, ge-"gag" en toe oe verskoon. Met 'n amper matching kots-streep oor die regter- arm en been, word die crime scene finaal opgeruim. Vuil nappie word net so die airlock uitgeblaas, om iewers op 'n ver weg planeet 'n gesin van sy eie te kultiveer.
'n Glimlag is weer terug op AJ se gesig. Nie seker of dit was oor die verminderde druk, of die gesigte wat Pa gemaak het tydens die "Italian Job" nie. Pa se pajamas word verbrand en Ma word ge-"ban" om hierdie verhaal ooit weer oor te vertel.

An interview with...

Ons verslaggewer stel 'n paar vra aan die NFU (new family unit) van die Burger clan.
Naam : Adriaan Jacques
Clan : Burger-Joubert
Noemnaam : AJ
Geboortedatum: 15 mei 2007
Nationaliteit : (49%) Nederlands, (51%) Suid Afrikaans
Gunsteling kleur : Lig of donker
TV program : Enigeiets met beweging.
Akteur : Die blur wat vanoggend op was.
Sport : Weet nie wat die naam was nie, maar die ou toppie raak baie onsteld as hulle speel.
Kos : Nie seker oor die naam nie, maar jislaaik ek's mal oor die verpakking.
Boek : "L'Homme aux quarante ecus" deur François-Marie Arouet
Subscribe to:
Posts (Atom)